Wednesday, 25 September 2013

Hoe om 'n goeie Skot te wees

Skotland is 'n pragtige land met 'n ongelooflike kultuur. Die Skotte is 'n baie unieke volk. As jy die Skotse kultuur wil deelagtig word of jy 'n Skotse burger wil wees, is hierdie gids net vir jou!

Hoe om 'n goeie Skot te wees: 
  1. Dra ten alle tye 'n tradisionele Skotse tartan kilt. Jy kan jou kilt aanpas met die volgende bykomstighede: 'n Balmoral of Glengarry hoed, 'n bruin of swart leergoedel, 'n Sporran sakkie, bleek sykouse en grove skoene.
  2. As jy dapper genoeg is om 'n ware Skot te wees, dra jou kilt met geen onderklere nie.
  3. Dit is hoogs aangeraai dat jy leer hoe om die doedelsak te speel. Skotte sal nie beïndruk wees met jou eie gekompineerde musikaal nie.
  4. Maak die kroeg jou nuwe stokperdjie en drink daagliks 'n minimum van vyf alkoholiese drank, verkieslik whiskey.
  5. Om die aksent van 'n Skot te bemagtig, moet jy leer om praat van die voorkant van jou mond. Die beste manier om 'n ware aksent te ontwikkel is om die aksent te luister.
As hierdie gids tot geen hulp is, oorweeg hierdie laaste advies; die belangrikste kenmerk van 'n Skot is om 'n droë sin vir humor te hê. As jy dit benagtig het, sal niemand dit vlaag om jou nasionaliteit te ondermyn.


5 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. Baie dankie vir die inligting maar waaragtig, 'n droë sin vir humor is nie my styl nie. Dankie!

    ReplyDelete
  3. Jy het my laat glimlag!

    Enkele opmerkings:

    1. ten alle tye - te alle tye
    2. leergoedel - leergordel
    3. aangeraai - aanbeveel
    4. gekompineerde musikaal - bekomponeerde musiek
    5. drank - drankies
    6. om die aksent te luister. - om na die aksent...
    7. geen hulp is - geen hulp is nie.
    8. benagtig - bemeester
    9. vlaag - waag
    10. ondermyn. - bevraagteken nie.

    ReplyDelete
  4. Dit is nou interesante inligting, ek hou van die gedagte om sonder onderklere te loop (dnou soe praat 'n bek)

    ReplyDelete
  5. Jy laat my nou soe lekker lag vir nommer 2 en 4. Die Skotse nasionaliteit is rerag een om te oorweeg.

    ReplyDelete