Tuesday, 17 September 2013

'n Dag niemand sal vergeet nie!

Agter die geslote deur, Dave skud soos 'n blaar. Sy sweet loop af sy gesig terwyl hy probeer homself aantrek. Hy dra 'n groen kilt, wit hemp, swart baadjie en 'n oranje das.

Skielik is daar 'n klop aan die deur. Sy beste vriend, Oliver, stap in en gee hom 'n klop op die skouer. Senuweëagtig Dave is nou wit in sy gesig en moet vinnig sit. Oliver fluister 'n paar motiverende woorde in Dave se oor en na 'n paar diep asems, stap hulle albei kerk toe.

'n Paar myls voor die kerk, hoor hulle die kerk klokke lui. Dave raak rusteloos in sy karsitplek. Die dag het uiteindelik aangebreek. By die ingang kom die splinternuwe, swart Limousine tot stilstand. Dave en Oliver is begroet deur 'n skare van bekende sigte. Die klavier begin speel en die mense stap binne die kerk. Senuweëagtig Dave wag by die altaar.

'n Pragtige bruid geklee in 'n lang, sagte, vloeiende, wit rok, begelei deur haar pa, loop die paadjie af na die altaar. Hulle staan saam teen die altaar en die pastoor begin met die serimonie. Dave hakkel sy geloftes  en wag in afwagting vir die pastoor om te sê jy kan nou die bruid soen. Die pastoor sen die huiwelik en Dave soen sy pragtige bruid. Die skare juig met opwinding en die fees begin.
 
Hand-aan-hand, my neef, Dave, en sy nuwe vrou, Jane, verlaat die kerk, waar hulle nuwe wêreld wag.






 


5 comments:

  1. dit klink as of hy koue foute gekry het.Ek kan my net indink hou senuweagtig hy mos gewees het.Om te trou is n baie groot stap

    ReplyDelete
  2. Moes Dave rerig 'n groen kilt op sy trou dag gedra? dis soos 'n 'skirt?'

    Dis nou die lewe van 'n skots man :)

    ReplyDelete
  3. Enkele opmerkings:

    1. Dave skud - skud Dave
    2. af sy gesig - van sy gesig af
    3. Senuweëagtig - senuweeagtige
    4. myls - myle
    5. sigte - gesigte
    6. stap binne die kerk. - stap die kerk binne
    7. altaar - preekstoel
    8. serimonie - seremonie
    9.

    ReplyDelete
  4. Om te trou is glad nie vir sissies nie, ek is net bly Dave het by die kansel uitgekom.

    ReplyDelete
  5. Mmmmm....Wie dra die broek in die verhouding?

    ReplyDelete